Jean Stapleton

Jean Stapleton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeanne Murray
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende John Putch
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1941–2001
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean Stapleton (19 Januarie 1923 – 31 Mei 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up the Down Staircase (1967) en Michael (1996), en in die televisiereekse All in the Family (1971) en Faerie Tale Theatre (1982).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy